Gorgeous George was die eerste hotel in Kaapstad om deel van die Design Hotels ™-familie te word. Dit maak dié hotel een van slegs 300 boutiek-hotelle... Lees meer
Hanru Marais is versot op natuurlike lig en dit wys in elke foto wat hy van Kaapstad tot Europa en die Midde-Ooste neem. Hanru se passie... Lees meer
Ice designs verskaf verpersoonlike koffie bekers, “stainless steel” gin “tumblers”, brandewyn tumblers,waterbottels en soveel meer aan bruidjies en hul gevolg om hul troue ekstra spesiaal te... Lees meer
Met haar persoonlike benadering tot troufotografie neem Jenni Elizabeth foto’s wat paartjies vasvang nes hulle is. Jenni se grootste doel op jou troue is om te... Lees meer
Met hul joernalistieke fotografie-styl, vang Kikitography ware emosie en liefde in elke foto vas.
Lees meer
Kleinbergskloof Olive Estate bied die perfekte wegbreek venue vir jou droom troue. Jou uitsig op die Goukou rivier is onverbeterlik en ons rooi Angus beeste is... Lees meer
Ná 33 jaar in die bedryf is Kobus Dipenaar Atelier spesialiste in trourokke en geleentheidsdrag. Hy is bekend vir sy ontwerpe wat elke kliënt se...
Lees meerMet ’n atmosfeer wat jou herinner aan die Franse platteland maak Lavandou dit maklik om te vergeet dat jy in Pretoria is! Hou jou trou-seremonie...
Lees meerDie span by LE Wedding Consulting & Planning streef daarna om elke stap van die troubeplanning-proses a kosbare, pynlose, opwindende herinnering te maak.
Lees meer