As jy verlief raak op die lewe, sal jy die werklike betekenis daarvan kan verstaan. Ons is gemaak om lief te hê, soos onvoorwaardelike liefde, en... Lees meer
Hi ek is June!
Ek is ‘n Namibiese Trou en “elopement” fotograaf. Ek is ‘n fotograaf wat omgee vir die groter prentjie, die intieme oomblikke en... Lees meer
Bow And Tie Photos het ‘n baie eenvoudige benadering tot troufotografie: liefde en lig gekombineer met geposeerde en in-die-oomblik foto’s. Herinneringe word vasgevang wat vir ewig... Lees meer
Ons liefde om spesiale oomblikke vas te vang en eens in ‘n leeftyd gebeurtenisse te dokumenteer is wat ons elke dag dryf; die rede waarom ons... Lees meer
Dis belangrik om ‘n fotograaf te boek van wie se foto’s jy hou, maar ek dink dis net so belangrik om iemand te kry wat jou... Lees meer
“Marriage is not a problem to be solved, it’s an adventure to be lived”
Die getroude paartjie van Collected Pix leef daarvoor om oomblikke vas te... Lees meer
As ’n getroude paartjie glo Werner en Mariaan van picture me&u met hul hele harte in die huwelik. Daarom voel hulle bevoorregd om oorspronklike, tydlose foto’s... Lees meer
Leze Hurter is ’n trou- en leefstylfotograaf van Port Elizabeth, Oos-Kaap. Leze reis sedert 2011 regoor Suid-Afrika om bruide se sprokiesmooi liefdesverhale te help vertel. Lees meer
Met haar persoonlike benadering tot troufotografie neem Jenni Elizabeth foto’s wat paartjies vasvang nes hulle is. Jenni se grootste doel op jou troue is om te... Lees meer