Telefoon:
Whatsapp:
Adres:
58 Loop Straat
58 Loop Straat
Kaapstad
Wes-Kaap
ZA

Kobus Dippenaar Atelier

Met ’n rits bekendes se name op sy kliëntelys is Kobus Dippenaar een van Suid-Afrika se mees gesogte ontwerpers. Dié couture-huis spesialiseer in gemaak-om-te-pas trourokke en geleentheidsdrag en met 33 jaar se ervaring hiervan, is elke item gemaak om jou unieke skoonheid na vore te bring. Kobus het sy studies in Londen voortgesit om te spesialiseer in die maak van korsette en hoede. Sy Anna Georgina bruidsreeks is in 2012 bekendgestel.