Telefoon:
Skype:
Whatsapp:
Adres:
1
Orchid Crescent
Vredekloof Heights
Cape Town
Wes-Kaap
ZA

Hanru Marais

Kaapstad-gebaseerde fotograaf Hanru Marais se dokumentêre en verhalende benadering tot trou-fotografie word gekenmerk aan sy gebruik van natuurlike lig, swart-en-wit foto’s, en landskaptonele as agtergrond vir sy bruide en bruidegoms. Hanru neem jaarliks fotos in Europa en die Midde-Ooste. Emosie is wat Hanru die meeste tot mense aantrek. Daarom fokus sy foto’s dikwels op die emosie en gesigsuitdrukkings van mense. Hierdie fynere besonderhede wat hy raaksien én vasvang, maak van Hanru ’n besondere troufotograaf.