Telefoon:
Adres:
Devonshire
Bryanston
Johannesburg
Gauteng
ZA

JPDesign

JPDesign is ’n besigheid wat deur een vrou bestuur word en is gebore uit die kombinasie van ’n passie vir eenvoud en die behoefte aan moderne, kontemporêre ontwerpe vir troues en geleenthede.

Ek heg baie waarde aan eenvoud, elegansie en betekenisvolheid. Elke projek wat na my kant toe kom word met kreatiewe passie en ’n oog vir detail aangepak.

Sedert ek my besigheid begin het is my ontwerpe by geleenthede in elke provinsie van Suid-Afrika gebruik, asook by internasionale geleenthede in Amerika, Europa en sentraal Afrika. Dit het my gehelp om ’n portfolio op te bou wat deur die Top Vendor Wedding Awards in Suid-Afrika erken word.

As jy opsoek is na ontwerpe en skryfbehoeftes vir jou spesiale dag of selfs net vir by die huis, kontak my gerus en ons kan gesels oor hoe ons jou idee lewe kan gee!