Goedgeleven is geleë tussen skilderagtige landerye net buite Durbanville. Indien jy beplan om ‘n intieme troue te hou of selfs 150 gaste wil nooi, kan Goedgeleven... Lees meer
Geleë tussen Stellenbosch se bergreekse en kleurvolle wingerde verseker 401 Rozendal ‘n onvergeetlike troudag.Die gebou se styl is warm en verwelkomend en vang die essens van... Lees meer
Kleinbergskloof Olive Estate bied die perfekte wegbreek venue vir jou droom troue. Jou uitsig op die Goukou rivier is onverbeterlik en ons rooi Angus beeste is... Lees meer
Blowfish Restaurant is die perfekte, romantiese agtergrond waarteen jou droomdag kan afspeel.
Lees meer
Geleë in die Agter-Paarl, Eenzaamheid se funksie lokaal, spog met ‘n prentjiemooi natuurlike agtergrond, wingerde en versorgde tuinuitsigte. Onlangs is die ruimte stylvol opgeknap om die... Lees meer
Die onthaalarea by DuVon Wine & Wedding Estate, net buite Robertson in die Wes-Kaap, bied aan paartjies die geleentheid om hul troudag uniek en spesiaal te... Lees meer
Domaine Brahms Wynkelders is die perfekte plek vir u spesiale geleentheid.
Ons boetiekplaas produseer gekoesterde hoeveelhede Chenin, Shiraz en Pinotage, en dien ook...
Lees meerGorgeous George was die eerste hotel in Kaapstad om deel van die Design Hotels ™-familie te word. Dit maak dié hotel een van slegs 300...
Lees meerWeggesteek aan die rand van die McGregor Vallei in die Wes-Kaap is Lord’s Wines. Privaat, intiem en romanties, dié venue bied ’n oase van welige...
Lees meerThe Key is gebou om die Fernhout-familie van Robertson se lewenslange droom om ’n trou venue te besit, te laat waar word. Die onthaalsaal is...
Lees meer