Welkom by SARIE BRUID (ver)koop my rok & ander dienste

SARIE is al vir dekades dié inspirasie vir bruide. Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.

Dié webtuiste is jou eksklusiewe bestemming – vind of deel jou inspirasie hier:


Nuutste dienste

Bied jou diens aan

Bruide soek nie net ’n trourok nie. Word ’n SARIE-verskaffer en inspireer bruide met jou troudienste en -produkte:

Trourokke

Van getroudes wat hul rok wil verkoop tot verloofdes wat nog soek en rokmakers wat hul rokke wil wys, hier is enigiemand met troukoors welkom!

Kom loer in by ons inspirerende winkel vol rokke gemaak en gekoester deur regte vroue. Ons sit jou op die spoor van jou perfekte rok.

Verkoop jou rok

Haal jou trourok uit die hangkas en vertoon dit hier vir ’n
nuwe liefdesverhaal. Vind ’n koper wat dit sal koester en verhaal
jou trou-onkoste:

Wenke en inspirasie

avatar

7 wittebrood-idees in Suid-Afrika wittebrood-idees in Suid-Afrika

Jy hoef nie die land – of selfs jou provinsie – se grense te verlaat vir die perfekte wittebrood nie…

avatar

Só hanteer jy troukoors tydens
‘n pandemie

Twee troubeplanners vanuit ons virtuele bruidsgids gee raad aan COVID-bruide.

avatar

2020 se trourokke: bruide gaan reëls breek

Vier plaaslike ontwerpers reken bruide gaan hierdie jaar reëls breek en behoorlik waag!

Hallo of totsiens droomrok!