Telefoon:
Whatsapp:
Adres:
Graham Road (Lynnwood ext)
Graham Road (Lynnwood ext)
Pretoria-Oos
Gauteng
ZA

Lavandou Wedding and Events Venue

Lavandou is geleë in Tiegerpoort, Pretoria-Oos en kan tot 150 gaste akkommodeer. Die perseel bied aan paartjies verskeie opsies vir hul troue: kies tussen ’n buitelug seremonie onder dennebome of ’n huweliksbevestiging in ’n tradisionele kapel met romantiese beligting. Met groot grasperke, goed-onderhoude tuine, fonteine, en selfs ’n klein stuk woud is Lavandou nie net paartjies se droom nie, maar ook troufotograwe s’n. Spyseniering is ingesluit en ekstra dienste van ’n platejoggie asook ’n blomme- en dekor verhuurder is beskikbaar op die perseel. Verder is 13 kamers se B&B akkommodasie ook beskikbaar vir die bruidspaar en hul gaste.