Van dekorverhuring tot troubeplanning en skoonmaak-dienste, The O Company sal waarborg dat jou troudag onvergeetlik is. Lees meer
Flamboijant spesialiseer in die verskaffing van troubeplanning, dekor-verhuring en blomontwerp. Die natuur inspireer ons om persoonlike, weelderige en natuurlike blomontwerpe vir troues en geleenthede regoor die... Lees meer
Elke vrou wil spesiaal voel op haar groot dag… dis uit hierdie gedagte wat “Bederf” gebore is.
Bederf spesialiseer in proteas en fynbos van uitvoergehalte. Retha... Lees meer
Bliss Floral Creations in Johannesburg spesialiseer in blomme-ontwerp en dekor vir troues en spesiale geleenthede. Dié ervare span help jou met blomme vir elke faset van... Lees meer
Net 30 km buite Pretoria is Bushveld Venue, ’n wildsplaas van 400 hektaar met vyf oornagoorde. Bushveld Venue bied trou-pakkette met alles ingesluit, asook verblyf vir... Lees meer
Dié onthaalplek in Kwa-Zulu Natal is perfek vir paartjies wat hou van die plaaslewe – wat is dan beter as om te trou in ’n regte... Lees meer