Simo en Co. glo dat elke bruid verdien dit om te skitter op haar troudag met juweliersware so uniek soos haar liefdesverhaal. Ons handgemaakte ontwerpe word... Lees meer
Net 30 km buite Pretoria is Bushveld Venue, ’n wildsplaas van 400 hektaar met vyf oornagoorde. Bushveld Venue bied trou-pakkette met alles ingesluit, asook verblyf vir... Lees meer
Bridal Manor in Pretoria spesialiseer in trourokke… vra net die meer as 4,000 bruide wat oor die afgelope dekade hul rokke deur die Manor-ervaring gevind het... Lees meer
Suné Snyman Designs is ’n unieke mode-ontwerper in Kaapstad wat alles van trourokke tot aandrokke, semi-formele uitrustings en trou-bykomstighede ontwerp en maak. Dié klein besigheid se... Lees meer