Naaswit Satynrok & Baadjie van Chantilly-kant
Met kant- en pêrel-detail op die lyfie, is dié rok elegant, klassiek, en tydloos. Satynlint wat die agterkant van die rok toeryg sorg vir ’n romantiese gevoel terwyl die langmou-baadjie…
Met kant- en pêrel-detail op die lyfie, is dié rok elegant, klassiek, en tydloos. Satynlint wat die agterkant van die rok toeryg sorg vir ’n romantiese gevoel terwyl die langmou-baadjie…
Pure perfeksie, gemaak van net genoeg glans en toegevou in liefde … Dié ivoorkleurige rok met ’n sweetheart lyfie wys net genoeg vel om enige vrou op haar mooiste te…
Vir die huidige eienaar was dit van absolute belang dat haar trourok elke kurwe van haar lyf op die perfekte manier sou beklemtoon… en dié rok het dit vermag! Die…
’n Bruid wat opsoek is na ’n stylvolle tog gemaklike en ligte trourok hoef nie verder te soek nie. Dié is ’n rok van teenstellings: die eenvoudige rompgedeelte skep ’n…
’n Droomrok wat jou blosend sal laat straal soos wat net ’n verliefde bruid kan... met ’n klassieke en tydlose ontwerp in satyn van die hoogste gehalte wag dié rok…
Hierdie vollengte A-lynrok se driekwart illusie-moue skep 'n klassieke gevoel. Die bostuk is ongelyn en die kant daarop skep 'n sensuele, dromerige en deursigtige gevoel. Die rok het 'n liefling…
Pragtig, klassiek, en elegant… dié rok het ’n diep, uitgestrekte halslyn met sagte illusie-net aan die voorkant. Die gedetaileerde Franse kant rondom die halslyn sorg vir ’n vroulike, elegante voorkoms.…
Hierdie rok is absoluut tydloos-romanties. Die kleur is nie spierwit nie, maar ivoorkleurig. Die kant – pragtig, fyn en duursaam – word bedek met fyn blinkertjies wat die rok ’n…
Met die pragtige, lang moue is hierdie elegante en klassieke trourok perfek vir ’n herfs- óf wintertroue. Die elegante A-lyn-snit is gemaklik om te dra terwyl die kant detail die…
Dié elegante rok beklemtoon al die regte kurwes en het boonop net genoeg glans om jou soos ’n ware prinses te laat voel. Die bruid se droom was om soos…