Klassiek, Stylvol en Tydloos
R10 000
Hierdie rok is absoluut tydloos-romanties. Die kleur is nie spierwit nie, maar ivoorkleurig. Die kant – pragtig, fyn en duursaam – word bedek met fyn blinkertjies wat die rok ’n sagte glans gee in die aandlig. Die rok is sexy, maar ter selfde tyd ook baie klassiek en stylvol. Die rok is ook gemaklik om in te dans en te beweeg.