Voller figuur bruid
Vir 'n voller figuur bruid is dit nie altyd maklik om 'n rok te kry nie, wat nog te sê 'n droomrok... Maar my rok het my asem weggeslaan en…
Vir 'n voller figuur bruid is dit nie altyd maklik om 'n rok te kry nie, wat nog te sê 'n droomrok... Maar my rok het my asem weggeslaan en…
Hierdie romantiese rok, gekoop by Wedding Boutique, Alenaleena bridal, is beskikbaar in Kaapstad. Koop prys was R22 000
Kombineer dié elegante satyn-rok, bedek deur ’n laag chiffon, met ’n skitterende mantel van delikate chiffon en kant om soos ’n tydlose Hollywood-ster te voel.
Sagter en ligter as dié rok gaan jy nie maklik kry nie. Dié naaswit rok van Calegra Bridal met ’n pragtige sleep en verskeie skouer-opsies sal jou heel aand soos…
Dié ivoorkleurige rok van Bridal Wardrobe het ’n noupassende middel en ’n romp wat van die middellyf af uitklok. Fyn kralewerk, ’n kantafwerking op die lyfstuk, en ’n lae rug…
’n Bruid wat opsoek is na ’n stylvolle tog gemaklike en ligte trourok hoef nie verder te soek nie. Dié is ’n rok van teenstellings: die eenvoudige rompgedeelte skep ’n…
Pragtig, klassiek, en elegant… dié rok het ’n diep, uitgestrekte halslyn met sagte illusie-net aan die voorkant. Die gedetaileerde Franse kant rondom die halslyn sorg vir ’n vroulike, elegante voorkoms.…
Hierdie rok is absoluut tydloos-romanties. Die kleur is nie spierwit nie, maar ivoorkleurig. Die kant – pragtig, fyn en duursaam – word bedek met fyn blinkertjies wat die rok ’n…
Met die pragtige, lang moue is hierdie elegante en klassieke trourok perfek vir ’n herfs- óf wintertroue. Die elegante A-lyn-snit is gemaklik om te dra terwyl die kant detail die…
Dié elegante rok beklemtoon al die regte kurwes en het boonop net genoeg glans om jou soos ’n ware prinses te laat voel. Die bruid se droom was om soos…