Off Shoulder A line Dress
Pragtige A Lyn rok. Size 34-38 mer verstelbare rug.
Pragtige A Lyn rok. Size 34-38 mer verstelbare rug.
Mooiste trou rok wat ek by fynbos in Nelspruit gekoop het❤️ ek is 1.82 m lank. gekoop vir R16000
Viola chan rok gekoop by Bride & Co. Sal size 14 ook pas. Blomme op rok Knopie om die agter deel van die rok op te tel
Ivoor trourok met Cathedral Veil in n nommer 6/8 (toeruig agter).
Bride & Co. Amelia Trourok te koop met bypassende veil. Nog net 1 keer gedra. Die rok is skoongemaak.
Ivory - Crepe wedding gown with slit and lace applique detail
Pragtige trou rok, nog net eenkeer gedra deer eerste eienaar. Lyk soos n prinses op jou spesiale dag. Fyn detail op corset en pragtige chiffon lae met ‘n lang slee…