Elegante Sprokiesverhaal
Met die pragtige, lang moue is hierdie elegante en klassieke trourok perfek vir ’n herfs- óf wintertroue. Die elegante A-lyn-snit is gemaklik om te dra terwyl die kant detail die…
Met die pragtige, lang moue is hierdie elegante en klassieke trourok perfek vir ’n herfs- óf wintertroue. Die elegante A-lyn-snit is gemaklik om te dra terwyl die kant detail die…
Dié elegante rok beklemtoon al die regte kurwes en het boonop net genoeg glans om jou soos ’n ware prinses te laat voel. Die bruid se droom was om soos…
ʼn Elegante, sagte wit en pienk droomrok. Hierdie rok neem die “trumpet” rok styl aan en het ʼn sagte sleep wat die rok mooi afrond. Die rok het klassieke kantafwerkings…