Voller figuur bruid
R13 000
Vir ‘n voller figuur bruid is dit nie altyd maklik om ‘n rok te kry nie, wat nog te sê ‘n droomrok…
Maar my rok het my asem weggeslaan en ek het soos ‘n prinses gevoel! Vir elke voller figuur bruid: wees gerus, want die perfekte rok wag vir jou!