Minimalistiese Perfeksie
by Melinda
Gepubliseer: Mei 21, 2020 (4 jare gelede)
Gepubliseer: Mei 21, 2020 (4 jare gelede)
R11 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Calegra Bridal
Silhoeët
A-lyn
Materiaal (kies maksimum drie)
Sag
Kleur
Naaswit
Rokgrootte
8
Bragrootte
Lengte
Sagter en ligter as dié rok gaan jy nie maklik kry nie. Dié naaswit rok van Calegra Bridal met ’n pragtige sleep en verskeie skouer-opsies sal jou heel aand soos ’n miljoen dollar laat voel!
Stuur boodskap
Kontaknommer 076 425 6120