Telefoon:
Kontak:
Laura du Toit
Adres:
DuVon Wine & Wedding Estate
Little Italy
Robertson
Western Cape
ZA

DuVon Wine and Wedding Estate

Die onthaalarea by DuVon Wine & Wedding Estate, net buite Robertson in die Wes-Kaap, bied aan paartjies die geleentheid om hul troudag uniek en spesiaal te maak volgens hul persoonlike smaak en voorkeure ... natuurlik met 'n eindelose uitsig oor die wingerde!

Kies om jou troue in die ou wynkelder te hou, waar ons tot 200 gaste kan akkommodeer reg langs 'n dansbaan en bied selfs 'n buite-area waar jou gaste aan 'n glasie wyn kan teug terwyl hulle oor die wingerde uitstaar. Ons wynproelokaal is ideaal vir wintertroues terwyl die ou Karoo Boerboon-boom lieflike skadu bied in die somer. 

Maak 'n afspraak met Laura om ons te besoek.