Telefoon:
Adres:
R312
Eenzaamheid pad
Agter-Paarl
Klapmuts
Wes-Kaap
ZA

Eenzaamheid wines

Geleë in die Agter-Paarl, Eenzaamheid se funksie lokaal, spog met 'n prentjiemooi natuurlike agtergrond, wingerde en versorgde tuinuitsigte. Onlangs is die ruimte stylvol opgeknap om die perfekte omgewing vir troues, korporatiewe en privaat geleenthede te akkommodeer. Die lokaal bied 'n pragtige uitsig met 'n lieflike stoep. 'n Ander ware skat van die historiese wynplaas, is die Bruidskamer by Eenzaamheid. Die huis is toegerus met kombuisgeriewe en bied 'n ruim area vir die bruidsparty op die troudag.

Die funksie lokaal kan beide intieme & uitspattige funkises akkommodeer van tot 100 gaste. Eenzaamheid bied ook interne dienste soos personeel, koördinasie en dekor, om te verseker dat die dag 'n stresvrye ervaring is !