Telefoon:
Whatsapp:
Adres:
Port Elizabeth
Oos-Kaap
ZA

Leze Hurter Photography

Danksy haar natuurlike styl van fotografie is Leze se troufoto’s spontaan met ’n warm atmosfeer. Om te verseker dat sy die unieke karakter, smaak, en storie van elke bruidspaar vasvang, konsentreer sy op die fynste besonderhede. Sodoende weet jy ook dat die kleinste items wat jy reeds maande voor jou troue beplan het, altyd onthou sal word.