Telefoon:
Whatsapp:
Adres:
Stanford
6
Olympia
Windhoek
Khomaas
NA

Urban Lens Photography

Hi ek is June!

Ek is 'n Namibiese Trou en "elopement" fotograaf. Ek is 'n fotograaf wat omgee vir die groter prentjie, die intieme oomblikke en jou ervaring. My werk is 100% geïnspireer deur jou storie, jou verbintenis, jou liefde en hoe dit alles bymekaar kom. Met 'n dokumentere styl streef ek daarna om jou storie te vertel so "genuine" soos dit is.