Adres:
9 van Goens Street
9 van Goens straat
Worcester
Worcester
Western Cape
ZA

Elate Photography

Dis belangrik om 'n fotograaf te boek van wie se foto's jy hou, maar ek dink dis net so belangrik om iemand te kry wat jou die beste gaan uitbeeld. Ek is mal oor eerlike, regte oomblikke. Elke troue verskil en ek streef om dit in my foto's uit te beeld.