Telefoon:
Whatsapp:
Adres:
407
Village Walk, Nooitgedacht Village
Stellenbosch
Kaapstad
Weskaap
ZA

Collected Pix

“Marriage is not a problem to be solved, it’s an adventure to be lived” Die getroude paartjie van Collected Pix leef daarvoor om oomblikke vas te vang op ’n avontuurlustige manier. Hul foto's vertel ’n storie wat die kern oomblikke van die dag op ’n kunstige manier uitbeeld. Van die kleinste detail in die onthaal, tot die dag se mees unieke oomblike, sal vir altyd herleef kan word deur Collected Pix se 'storie-vertel’ styl. Hulle is passievolle mense wat ’n pad saam die bruidspaar stap om seker te maak dat al hulle verwagtinge oortref word. Hulle styl behels ook ’n aardse gevoel waarop hulle hulle liefde vir reis en avontuur uitbeeld. Hulle hou van mense, en spesifiek om “lekker mense” se storie te vertel deur hul fotos. Alles van die dag en hul fotos, word op afgerond met ’n unieke kunstigheid soos net hulle kan.