Telefoon:
Whatsapp:
Adres:
Pongola
Kwa-Zulu-Natal
ZA

Die Plaasskuur Trou Onthaal

Die Plaasskuur, geleë net 12 km buite Pongola in Kwa-Zulu Natal, is die perfekte onthaalplek vir paartjies wat hou van die buitelewe. Hou jou seremonie onder ’n groot, ou doringboom en onthaal jou gaste later in b’n regte plaasskuur met ’n rustieke gevoel en ’n tikkie vintage flair. Die plaasskuur kan 180-200 gaste akkommodeer en bied ook verskeie dekor-items te huur.