Telefoon:
Whatsapp:
Adres:
Rustenburg / Pretoria
Gauteng
ZA

De Schone

De Schone se toegewyde span in Rustenburg en Pretoria is elke bruid se regterhand wanneer dit kom by dekorverhuring, stilering en blomme-ontwerp van jou groot dag, en die beplanning en koördinering van jou spesiale geleentheid. Dié span loop die ekstra myl sonder dat jy hulle eens hoef te vra en met hope aandag aan die fynere besonderhede, beplan en hou hulle geleenthede wat spreek van moderne, klassieke, en simplistiese elegansie.