![](https://bruid.sarie.com/wp-content/uploads/2021/02/the-o-company-360x168.png)
6 Delson Cir
Somerset West
Cape Town
Western Cape
ZA
The O Company
Van dekorverhuring tot troubeplanning en skoonmaak-dienste, The O Company sal waarborg dat jou troudag onvergeetlik is.
The O Company, gebaseer in Kaapstad, spesialiseer in die beplanning van korporatiewe geleenthede, produkbekendstellings, sosiale geleenthede, spesiale funksies, partytjie-beplanning en dekor.
Danksy noukeurige beplanning, is enige geleentheid wat dié span beplanners aanpak ’n reuse sukses. Hulle pluk waardevolle vrugte vir hul harde werk – hulle sit nie stil voordat die hele span nie ten volle verstaan wat jou presiese behoeftes is nie … en dan maak hulle seker jou verwagtinge word oortref!
Dis eenvoudig: hulle beplan nie ’n funksie nie, maar ontwerp en skep herinneringe.
Boonop kan jy nou ook The O Company kontak vir ontsmetting- en sanitasie-werk.