Telefoon:
Whatsapp:
Adres:
11
Rodgerstraat
Durbanville
Kaapstad
Wes Kaap
ZA

Bederf – Proteas

Elke vrou wil spesiaal voel op haar groot dag... dis uit hierdie gedagte wat "Bederf" gebore is.

Bederf spesialiseer in proteas en fynbos van uitvoergehalte. Retha en haar span kan jou help met spesialiteitsblomme soos proteas, tulpe en orgideë.

Blomme hoef jou nie 'n fortuin te kos nie. Proteas is uniek, spesiaal en hou nog weke na jou spesiale dag.