Mccarthy & Wolff trourok
by Hettie Steenkamp du Plessis
Gepubliseer: Mei 28, 2024 (6 maande gelede)
Gepubliseer: Mei 28, 2024 (6 maande gelede)
R30 000
Kategorie
Ontwerper
McCarthy & Wolff
Silhoeët
Balrok
Materiaal (kies maksimum drie)
KantSatynTulle
Kleur
BlospienkIvoorNaaswit
Rokgrootte
12
Bragrootte
36C
Lengte
150 cm
Troufotograaf
Lilac Photography
- Hand geborduurde korset
- Chantilly kant, tulle & satyn
- Hartjie neklyn
- Korset
- Sluit ‘n lang sluier in wat gemaak is om by die rok te pas
- Rok het ‘n medium ‘train’
- Ek is 175cm lank, die trourok kan korter gemaak word en sal iemand pas wie ‘n bietjie langer ook is
- Prys is onderhandelbaar
- Whatsapp my gerus vir meer foto’s en details
Stuur boodskap
Kontaknommer 0748450535