Lyra by Sila
by Thoné Martinson
Gepubliseer: Junie 30, 2024 (7 maande gelede)
Gepubliseer: Junie 30, 2024 (7 maande gelede)
R20 000
Kategorie
Ontwerper
Sila
Silhoeët
Nousluitend
Kleur
Wit
Rokgrootte
10
Bragrootte
34C
Lengte
173 cm
Troufotograaf
Die Tiemensmas
Moderne elegansie op sy beste.
Pragtige pasgemaakte rok met hand aan gewerkte krale. Gemaklike snit wat die skouers en rug van die bruid beklemtoon. Klein gordel ingesluit wat middel beklemtoon.
***moue nie ingesluit in aankoop***
Stuur boodskap
Kontaknommer 0828959969