Droomrok
by Mari-louise Thiebaut
Gepubliseer: April 17, 2024 (2 weke gelede)
Gepubliseer: April 17, 2024 (2 weke gelede)
R5 000
Ontwerper
Christelle Louws
Silhoeët
Balrok
Kleur
Wit
Rokgrootte
14
Bragrootte
36B
Lengte
156 cm
Droomrok vir jou Droomdag.. Hierdie is n gemaklike rok, met die mooiste krale detail oor die middel. Het ook krale detail oor die skouer vir afwerking. Toeryg rug maak dat die rok pragtig sit en buigbaar met die grootte.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0835085945