Anel Botha Fin Chantilly kant
by Janika
Gepubliseer: Julie 18, 2024 (2 maande gelede)
Gepubliseer: Julie 18, 2024 (2 maande gelede)
R20 000
Kategorie
Ontwerper
Anel Botha
Silhoeët
Meerminstyl
Materiaal (kies maksimum drie)
Kant
Kleur
Wit
Rokgrootte
10
Bragrootte
36C
Lengte
116 cm
Troufotograaf
Mighty Fine
Pragtige, volledige kantwerk, meermin silhoeëtte, met illusie nek lyn en rug. Die aksent kant op die bostuk is baie vleiend en beklemtoon die nek lyn en middel. Die rok is omsoom het ‘n gemiddelde lengte sleep. Die kant soom en skouer het ‘n ritssluiter met fyn sprankelende kristalle.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0824027037