Tydloos & elegant
by Jana Olivier
Gepubliseer: Julie 21, 2024 (2 maande gelede)
Gepubliseer: Julie 21, 2024 (2 maande gelede)
R9 750
Kategorie
Ontwerper
Blanco Bridal
Silhoeët
Nousluitend
Materiaal (kies maksimum drie)
ChiffonGeorgetteSag
Kleur
Naaswit
Rokgrootte
46
Bragrootte
32B
Lengte
165 cm
Troufotograaf
Danelle Stofberg photography
Die ‘Billy’ rok van Blanco Bridal is ‘n elegante, noupassende (fit & flare) rok met ‘n vierkantige halslyn en dukker bandjies oor die skouers. Die rok het ‘n effense lae rug met klein knopies op die rug, boude en sleep. Daar is uitsnysels (‘illusion sides’) langs die sye en die rok het ‘n elegante lang sleep wat kan opbind. Die materiaal van die rok is ‘Crepe’ en dit is uiters lig, gemaklik en vlyend. Jy sal soos ‘n prinses voel in hierdie klassieke, elegante, tydlose nommertjie!
Stuur boodskap
Kontaknommer 0604950631