Lekkerste trourok – Bellarose
by Gretha Bekker
Gepubliseer: Junie 24, 2024 (7 maande gelede)
Gepubliseer: Junie 24, 2024 (7 maande gelede)
R20 000
Kategorie
Ontwerper
Love Collection 2023
Silhoeët
A-lyn
Materiaal (kies maksimum drie)
Satyn
Kleur
Ivoor
Rokgrootte
10
Bragrootte
34B
Lengte
Ek is 162 cm en het hakke gedra (ongeveer 5 cm)
Troufotograaf
Wian Moolman
Skouerlose trourok, met bandjies wat maklik aangesit of afgehaal kan word. Die rok het sakke. Die strik agter op is vas met knoppies en kan maklik verander word vir die seremonie of die onthaal. Daar is ‘n string knoppies agter op die rok wat afloop tot onder, maar daar is ‘n ritssluiter (zip) wat langsaan loop, so mens kan maklik in en uit die rok kom, sonder om enige knoppie te moet los maak. Daar is ‘n ‘hoepel’ in die soom in gewerk, wat ook maklik kan uitkom, om te verseker dat mens nie die rok vas trap nie. Die rok het ‘n ‘pick up’ agter, sodat die ekstra materiaal maklik opgesteek kan word as jy wil dans.