Telefoon:
Adres:
142
Power Laan
Die Wilgers
Pretoria
Gauteng
ZA

Timeless Bridal Couture

Timeless Bridal Couture is Gauteng se top bruidswinkel wat in trourokke van uitmuntende kwaliteit spesialiseer. Met meer as 100 trourokke, is jy verseker daarvan om jou trourok te vind in 'n gemaklike atmosfeer! Die span beskik oor meer as 15 jaar se industrie ervaring wat beteken jy sal slegs die beste diens en advies ontvang. Kontak hulle vandag om jou trourokpassing te bespreek!