Timeless Classic
Tydloos, klassiek en romanties!
Tydloos, klassiek en romanties!
Hallo dames!❤️ 💚Ek weet troues is vrek duur en daarom het ek baie afgekom met my rok se prys (ek gaan dit tog nie weer dra nie). ❤Dis 'n ICE…
Hierdie is beslis 'n tydlose en elegante trourok. Dit is 'n rok uit 'n sprokiesverhaal. Ek het heel eerste dié trourok aangepas. Na seker agt rokke later het my hart…
Hierdie ongelooflike mooi Kobus Rautenbach rok het almal aan die gesels gehad, die kristalle wat is aan die bo kan van die rok het so mooi geblink en die onder…
ENZOANI LAVENDER Grootte: 10/12 A-lyn Bust: 36C Middel: 74-78cm Eenmaal gedra & reeds skoongemaak Oorspronklik prys R25 000
Maggie Sottero wedding dress - Esme Worn once on my wedding day. Would fit size 6/8. Bought for R18000.
Corset bostuk wat kan verstel kleiner of groter. Welkom om aan te pas met veil en onderrok. Detail is super fyn pêreltjies en rhinestone bling detail ook op 3 meter…
Alreeds gedry clean. Kom met oorspronklike sak en hanger. Ek het d veil ook. A-lyn met sweatheart neckline 3D blomme met pêrel beads. Regte feë prinses rok.…
'n Elegante, stylvolle en tydlose trourok.
Meerminstyl rok. Ryg aan die agter kant. Met of sonder die blink belt. Sal size 32-38 pas.