Swarovski sparkle
by Marochelle
Gepubliseer: Maart 30, 2024 (1 maand gelede)
Gepubliseer: Maart 30, 2024 (1 maand gelede)
R18 000
Kategorie
Ontwerper
Kobus Rautenbach Couture
Silhoeët
Uitklokrok
Materiaal (kies maksimum drie)
KantSag
Kleur
Wit
Rokgrootte
12
Bragrootte
34 B
Lengte
150 cm
Troufotograaf
Rdk Photography
Hierdie ongelooflike mooi Kobus Rautenbach rok het almal aan die gesels gehad, die kristalle wat is aan die bo kan van die rok het so mooi geblink en die onder kant het gevloei oor die dansbaan.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0832603083