Winterwonder
by Chanel Hanekom
Gepubliseer: Julie 28, 2020 (4 jare gelede)
Gepubliseer: Julie 28, 2020 (4 jare gelede)
R5 000
Silhoeët
A-lyn
Kleur
Wit
Rokgrootte
8
Bragrootte
34B
Lengte
140 cm
Troufotograaf
Liz-Marie Marias
Dié rok is nog net een keer gedra.
Die rok is gemaklik om in te dans – die bruid trap nie die rok vas nie! As jy na ‘iets anders’ soek, is hierdie rok perfek vir jou.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0827437362