Romantiese kant en tulle rok – met sakke!
by Bets Breedt
Gepubliseer: Oktober 18, 2021 (3 jare gelede)
Gepubliseer: Oktober 18, 2021 (3 jare gelede)
R9 500
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Élysée
Silhoeët
A-lyn
Materiaal (kies maksimum drie)
KantOrganzaTulle
Kleur
Vleeskleur (nude)
Rokgrootte
8
Bragrootte
34A
Lengte
155 cm
Troufotograaf
Stroopsoet
Die rok is ’n “Marjorie” deur Etoile. Dit het ’n effense blinkerige baroque- en blommotief voor en agter, met ’n sagte tulle en organza romp met sakke. Die sleep kan oplig en vasmaak met knopies.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0836297693