Elegante V-nek trourok
by Mignonette Visser
Gepubliseer: Junie 23, 2021 (3 jare gelede)
Gepubliseer: Junie 23, 2021 (3 jare gelede)
R6 000
Kategorie
Ligging
Silhoeët
Uitklokrok
Kleur
Naaswit
Rokgrootte
12
Bragrootte
36C
Lengte
178 cm
’n Elegante en romantiese rok met ’n V-nek, dun bandjies en ’n lae rug wat afgewerk is met oorgetrekte knopies. Die trourok is baie gemaklik en perfek vir ’n aand op die dansvloer.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0826006740