Tydlose Elegansie – Enzoani Trourok
by Elizma Oosthuizen
Gepubliseer: September 9, 2021 (3 jare gelede)
Gepubliseer: September 9, 2021 (3 jare gelede)
R8 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
ENZOANI
Silhoeët
Balrok
Materiaal (kies maksimum drie)
Satyn
Kleur
Ivoor
Rokgrootte
10
Bragrootte
36B
Lengte
165 cm
Troufotograaf
picturemeandu
’n Tydlose, elegante trourok deur Enzoani.
Die vollengte ivoorkleurige Mikado-satyn rok spog met ’n A-lyn romp wat jou soos ’n sprokiesprinses gaan laat lyk.
Ander details sluit in:
– ’n Korset wat ekstra ondersteuning bied.
– ’n Klassieke moulose “sweetheart”-halslyn.
– Sakke
– Oorgetrekte knopies hardloop van die bokant van die romp na onder.
Die rok is professioneel gedroogskoonmaak.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0832091190