Sprokie vir ‘n plaasnooi
by Anri Rautenbach
Gepubliseer: Julie 6, 2020 (4 jare gelede)
Gepubliseer: Julie 6, 2020 (4 jare gelede)
R10 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Enzoani BT17-14
Silhoeët
A-lyn
Materiaal (kies maksimum drie)
ChiffonKantSag
Kleur
WitNaaswitSilwer
Rokgrootte
12
Bragrootte
34B
Lengte
175 cm
Tydloos en elegant, hierdie rok deur Enzoani sal jou soos die prinses van jou eie sprokie laat voel.
Dié A-lyn rok met ‘n skein-bateau-dompelende liefling-neklyn, krale-borduurwerk en ‘n sagte sjiffon, word afgerond met ‘n laehalsrug en bedekte knopies.
Die rok is ideaal vir iemand wat hou van eenvoud, maar tog ook elegansie. Hierdie rok met sy klassieke styl sal steeds al die koppe by die troue laat draai sonder om oorbodig te wees.
Daar is geen skade aan die rok nie.
Eienaar tans in Pretoria, maar rok kan ook in Bloemfontein verhaal word.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0720745411