Sottero & Midgley Quincy trourok
by Leandi Steenkamp
Gepubliseer: Oktober 26, 2022 (2 jare gelede)
Gepubliseer: Oktober 26, 2022 (2 jare gelede)
R16 000
Kategorie
Ontwerper
Maggie Sottero
Silhoeët
Nousluitend
Materiaal (kies maksimum drie)
KantTulle
Kleur
Wit
Rokgrootte
8
Bragrootte
34B, maar kan aangepas word
Lengte
140 cm
Troufotograaf
Jan-Hendrik Janse Van Rensburg
Hierdie asemrowende trourok spog met Swarovski-kristalle en geborduurde kant. Die rok vloei in ’n tulle-romp in wat die prag van die bo-stuk beklemtoon. Die korset kan groter of kleiner vasgemaak word en die borsgrootte kan verstel word. Die rok het ook lissies aan die agterkant wat dit maklik maak om in die rok te dans. Pas gedroogskoonmaak.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0728188616