Satyn Alleria Belle Trourok
by Danél van der Merwe
Gepubliseer: Februarie 11, 2022 (3 jare gelede)
Gepubliseer: Februarie 11, 2022 (3 jare gelede)
R10 500
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Alleria Belle
Silhoeët
A-lyn
Materiaal (kies maksimum drie)
Satyn
Kleur
Wit
Rokgrootte
1012
Bragrootte
34- 36 B/C
Lengte
145 cm
Troufotograaf
Michelle Guzinski
Lyk asemrowend in hierdie stylvolle wit satynrok. Die rok het belyning en kan inryg sodat dit perfek pas. Dit het ‘n ingeboude bra en sit baie gemaklik.
Die sakke en satyn knopies is romanties en elegant.
Die rok is stylvolle eenvoud.
Die sluier is ingesluit.
Die rok is deur ‘n professionele bruidsboetiek skoongemaak en is vlekloos.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0722244034 of 0716061598