Robyn Roberts Geneva Rok
by Renate Schade
Gepubliseer: Maart 29, 2022 (3 jare gelede)
Gepubliseer: Maart 29, 2022 (3 jare gelede)
R12 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Robyn Roberts Bridal
Silhoeët
A-lyn
Kleur
Ivoor
Rokgrootte
12
Bragrootte
36B/C
Lengte
173 cm
Troufotograaf
Silver Dune Photography
Unieke A-lyn rok deur die ontwerper Robyn Roberts Bridal. Die sluier word gratis ingesluit. Die rok se sleep kan onder die rok ingehaak word om gemaklik te dans. Die bandjies op die rugkant kan verstel word en die “cups” kan verwyder word.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0814990046