Pronovias-rok met bolero
R10 000
Hierdie rok het pragtige kralewerk. Sy skouers is oop, maar die rok kom saam met ’n kort bolero met lang moue wat jy vir ’n winter troue kan gebruik. Die rok se sleep is kort.