Pragtige Enzoani Couture Mindy
by Monika Brink
Gepubliseer: Maart 12, 2022 (2 jare gelede)
Gepubliseer: Maart 12, 2022 (2 jare gelede)
R22 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Enzoani Couture
Silhoeët
Meerminstyl
Materiaal (kies maksimum drie)
KantTulle
Kleur
IvoorVleeskleur (nude)Anders
Rokgrootte
8
Bragrootte
34B
Lengte
162 cm
Troufotograaf
Carolien and Ben Photography
Hierdie is ’n uiters vroulike rok van Enzoani. Dis ’n vollengte meermin-styl rok gemaak van kant en met ’n treffende illusie rugkant. ’n Sleep van kant met knopies rond die rok perfek af.