Oorspronklike Maggie Sottero-ontwerp
by Vicky Truter
Gepubliseer: Maart 21, 2022 (2 jare gelede)
Gepubliseer: Maart 21, 2022 (2 jare gelede)
R15 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Maggie Sottero
Silhoeët
Uitklokrok
Materiaal (kies maksimum drie)
KantSatynGaas
Kleur
Ivoor
Rokgrootte
10
Bragrootte
34C
Lengte
70 cm
Troufotograaf
Carolien@Ben Photography
Oorspronklike Maggie Sottero-ontwerp, ingevoer vanaf Amerika deur Bridal Manor. Outentieke sertifikaat ingesluit.
Die rok is 100% heel en silwerskoon. Amper soos nuut.
Die rok lyk swaar, maar is verbasend lig. Ek het amper nie geweet ek dra ’n rok nie – veral nie so ’n indrukwekkende balrok nie.
Ek het hom gekoop vir R24 200 in 2015 en het tans net nie meer spasie vir die rok nie.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0849007847