Moderne Vintage Trourok
by
Gepubliseer: Mei 21, 2020 (4 jare gelede)
Gepubliseer: Mei 21, 2020 (4 jare gelede)
R8 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Viola Chan
Kleur
Ivoor
Rokgrootte
8
Bragrootte
32B
Lengte
167 cm
’n Gemaklike en vleiende rok waarin die huidige eienaar heel aand kon dans … die pragtige gekraalde V-hals gekombineer met ’n sagte romp gee dié rok ’n romantiese, klassieke, en elegante gevoel.
Dit sal vir die huidige eienaar’n riem onder die hart wees as haar rok – ’n rok wat die kollig verdien – dieselfde blydskap en mooi-voel aan ’n nuwe bruid kan verskaf.
Stuur boodskap
Kontaknommer 082 847 6532