Moderne Prinses
by Carolee Muller
Gepubliseer: Julie 29, 2020 (4 jare gelede)
Gepubliseer: Julie 29, 2020 (4 jare gelede)
R11 000
Ligging
Ontwerper
St. Lorient
Silhoeët
Balrok
Materiaal (kies maksimum drie)
Tulle
Kleur
Wit
Rokgrootte
10
Bragrootte
34A
Lengte
158 cm
Troufotograaf
Ankia le Roux
Vir die Moderne Prinses is dié wit rok van St. Lorient perfek. Die rok se noupassende middel is verstelbaar met die hulp van spesiale bande. Met dié dat die romp uitklok van die middel lyf af, neig dit sterk na die balrok-voorkoms.
Die rok is afgerond met fyn borduurwerk, wat ‘n elegante voorkoms gee vir die Moderne Prinses.
Ingesluit is die onderrok wat vanaf die middellyf uitklok om die rok tot volle verwesenliking bring.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0736759973