Modern-sjiek
R9 899
Modern en stylvol, met ’n tikkie sensualiteit wat deur die oop rug beklemtoon word. Pragtige hand-geborduurde proteas om die soom, met ’n hoë split. Die huidige groen leer-beltjie is sjiek, maar kan met enige belt van u keuse vervang word. Die hoë halslyn herinner aan Meghan Markle se styl.